Stichting Gelukskinders

Welkom

Welkom op die webwerf van Stichting Gelukskinders, die liefdadigheidsorganisasie van Nederlands jongste operatalent Amira Willighagen. Hier vind u meer inligting oor die aktiwiteite en planne van ons fondament, wat tot doel het om minderbevoorregte kinders gelukkig te laat grootword. Want as ‘n kind gelukkig grootword, sal dit ook as volwassene gelukkiger wees!

Share