Stichting Gelukskinders

Tshupane speelgrond 11 en 12

Hierdie verslag gaan ons in 2 dele wys, want ons organiseerden ook vir die eerste keer ‘n werklik schoolconcert. Maar eers die speelgrond self. Dit was daar weer 2 hierdie keer. Een vir die kleintjies graad 1 2 3 en een vir die groteren graad 4 5 6 7. Op aanvraag van die skole sal dit die laaste speelplek vir groter kinders is. Op hierdie manier kan ons vinniger die kleintjies in meer skole help. Dit is ook die kinders van 4 tot 8 jaar wat die grootste behoefte het aan ‘n speelgrond. In elk geval weer was daar weer baie Leut by die opening. Amira gebreek het lint deur met die hulp van haar eie skoolhoof Mr. Nicolenas.

Share