Amira, Fincent, Pomelo en Marc, afvaardiging van Gelukskinders, het die kinders van die crèches Hope Of Glory, Sarafina en Little Angels ‘n blitsige verrassingsbesoek gebring. Veral vir Paasfees het hulle marshmallow paaseiers vir die kinders gebring. Dis die klein dingetjies wat alles so spesiaal maak. Die prente praat harder as woorde.
Paaseierfees vir Crèches
- Buffelsvlei speelterrein het vroeg geopen!
- Gelukskinders en Nelson Mandela dag (en meer)