Stichting Gelukskinders

Ourief laerskool Speelgrond nr 7


Op Maandag 22 Julie het al die kinders van die Laerskool Ourief ongeduldig op Amira gewag.
Amira het die kinders toegespreek in Setswana. Almal het geluister met oop mond toe Amira vir hulle het gesing. Hulle antwoorde dan ook met ‘n vrolik lied. Saam (maar met ‘n oog op die vele speeltuigen) het hulle die nasionale volkslied hoor.Vier meisies het ‘n baie mooi tekening vir Amira gemaak en is met ‘n regte waaier serp beloon Uiteindelik was dit sover en storm hulle die speelgrond in. Die rondomtalkie het die meeste sukses daar kon regtig niemand meer by. Om die fees volledig te maak had die stigting gesorg vir ‘n lekker dik hoenderstoofpotje. Die grootste meisies name Amira mee na die netbalveld. Dit was baie intens


Share