Stichting Gelukskinders

Nuwe speelpark in “Bright Beginnings”.




Selfs in ’n skool waar dissipline van kardinale belang is, is dit moeilik om klein kinders in toom te hou wanneer hulle ná ’n welverdiende vakansie terugkeer skool toe en ’n heeltemal nuwe speelplek voor hul oë sien.




Ja, almal sit netjies in ‘n ry en luister na die juffrou voor hulle losgelaat word. Boeklees en reken is vandag nie meer moontlik nie.

Foto boven: Kinders nie te hou nie. foto links: So was het.

Die Gelukskinders-stigting het hierdie skool van ‘n “two tower gym” en drie swaaie voorsien. Die bestaande “tower gym” sal ook binnekort ’n nuwe laag verf kry.




Soos altyd is die kinders ekstra gelukkig gemaak met ‘n sak peuselhappies, ‘n appel en limonade. Die metaalbekers was ook vermis. Na hierdie bederfies is die kinders toegelaat om die nuwe toerusting te toets vir krag en of dit alles werk….

Die onderwysers, die Gelukskinders werknemers, Marc, Pomelo en Christiaan en die 90 kinders het baie pret gehad.

Moontlik gemaak danksy skenkings. Gelukskinders gaan voort.

SKYFFIEREEKSE

Share