Hier is ‘n paar foto’s van Marc en Nico se sakereis na Suid-Afrika vir ‘n paar opwindende projekte vir Gelukskinders! Bly ingeskakel…🐢
Baie liefde,
Amira, Frieda, Fincent, Marc en Nico❤️
Nuus uit Suid-Afrika!
- Amira tree op vir veterane.
- Die belangrikheid van die spel.