Stichting Gelukskinders

Loula Fourie skool goed vir speelplek 9 (kleuters) en 10 (laerskool)

Na ‘n heel jaar wag was die op Vrydag 16 Augustus die beurt aan die kinders van Loula Fourie om vir die eerste keer na hul speelterrein te storms. Ook hierdie speelplek nr 9 was in Amira’s lievelings kleure. Eers was die kleintjies aan die beurt vir ‘n verfrissing en lekkergoed. En dan na tradisie roef met sy almal op die mallemeule. Dit was hierdie keer wel ‘n bietjie anders. ‘N filmspan van die Nederlands Journaal was hier ook. En daar was 2 speelgronde gelyktydig oopgemaak. Dus na alle toesprake en ‘n bietjie sing kon ook die grotes gaan speel.

Share