Op Woensdag 24 Julie was dit die beurt aan die IKALAFENG skool im haar speelplek te kan oopmaak. Ikalafeng is ‘n skool vir kinders met probleme, beide liggaamlik, geestelik en sosiaal. Amira het in die groot saal ‘n knap daad van haar zangkunst. Selfs mevr Sebolai die distrikts Manager kon nie laat om heel opgewonde te reageer. Ook die schoolkoor het gesorg vir ‘n aardige noot. Heeltemal volgens Tswane tradisie. Eers nog effe ‘n fotoshoot, en dan, Die aller belangrikste in die speelgrond, waar almal kon klim en gly na hartelus. Amira gebly maar steeds die middelpunt van ‘n baie groot bende kinders. Na hul gewoonte is hulle regtig baie dankbaar en liefdevol. Tot slot het Amira mee rond in die klasse om koeldrank en lekkergoed uit te deel.
IKALAFENG nummer 8
- Ourief laerskool Speelgrond nr 7
- Loula Fourie skool goed vir speelplek 9 (kleuters) en 10 (laerskool)