Stichting Gelukskinders

Gelukskinders woon Opang Diatla-skool by. Ikalafeng speelgrond is voltooi

‘n Afvaardiging van Gelukskinders het op 30 Maart die Opang Diatla-skool besoek. Dié skool sal vanjaar ‘n nuwe speelgrond hê. Die ou een is in ‘n baie slegte toestand. Geluk kinders kom nooit met leë hande. Sien in die volgende snit wat Gelukskinders gebring het.

Die spesiale speeltoerusting vir kinders in rolstoele is ook by die Ikalafeng-skool afgelewer. Sien in die snit watter pret die kinders het.

Share