Stichting Gelukskinders

Gelukskinders 4de en laaste aksie eindresultaat.

‘n Groot, groot dankie aan alle skenkers wat hierdie aksies ondersteun het.
Almal gereelde skenkers deur die jare, ook ‘n groot dankie.
Alle vrywilligers in Suid-Afrika help waar hulle kan. Dankie.
Kinders van Potchefstroom en omliggende gebiede, wat by die Miederpark-konsert optree.
Dankie!. ‘n Spesiale dankie aan Frieda Brand vir die organisering van albei konserte, tot in die fynste besonderhede. Nog ‘n groot dankie aan Amira vir haar video’s wat die laaste stoot gee!
Alles nie genoem nie, maar speel ook ‘n groot rol … DANKIE.

Die resultaat van die vierde aksie:
€ 14.040,–
Al vier aksies saam: € 46.005,–
‘n Ongelooflike eindresultaat.
DANKIE ALMAL.

Share