• NederlandsNederlands
  • EnglishEnglish
  • DeutschDeutsch
  • AfrikaansAfrikaans
  • FrançaisFrançais
  • Stichting Gelukskinders

    Geen categorie

    Amira’s Kersfees aksie 2019

    Die Kerspromosie van Amira se stigting De Gelukskinders en Kersfeesvader Potchefstroom was ‘n regte hoogtepunt van 2019. Saam met die konsert “Kinders Kuier met Klassiek” in Turnhout België, “Mannekoor” Nijmegen, Omroep Gelderland en “Trouw” TV-stasie Max in Nederland. Dankie vir…

    IKALAFENG nummer 8

    Op Woensdag 24 Julie was dit die beurt aan die IKALAFENG skool im haar speelplek te kan oopmaak. Ikalafeng is ‘n skool vir kinders met probleme, beide liggaamlik, geestelik en sosiaal. Amira het in die groot saal ‘n knap daad van haar…

    Viering van 5 jaar Gelukskinders.

    Op Saterdag 30 November en Sondag 1 December is daar ‘n groot fees. Amira’s faundation “Gelukskinders” bestaan ​​as 5 jaar. Dit gaan gevier word met ‘n konsert op Sondag en die derde fandag op Saterdag. Die fandag word gehou in Hotel Corsendonck Viane…