Stichting Gelukskinders

Amira’s Kersfees aksie 2019

Die Kerspromosie van Amira se stigting De Gelukskinders en Kersfeesvader Potchefstroom was ‘n regte hoogtepunt van 2019. Saam met die konsert “Kinders Kuier met Klassiek” in Turnhout België, “Mannekoor” Nijmegen, Omroep Gelderland en “Trouw” TV-stasie Max in Nederland.

Dankie vir die vele hardwerkende en die ondersteunde fans van Amira saam met die stigting Gelukskinders. Julle gawes baie kinders ‘n gelukkige gesig en laat hulle geniet van die ware betekenis van Kersfees.

Share