• NederlandsNederlands
  • EnglishEnglish
  • DeutschDeutsch
  • AfrikaansAfrikaans
  • Stichting Gelukskinders

    AMIRA DIE NUWE MRS CLAUS

    Ons weet almal dat Amira ‘n goue en heel groot hart het.

     Sedert hulle hierdie jaar in Potchefstroom Suid-Afrika woon is hulle self getuie van die groot armoede in die townships. 

    So het hulle te weet dat die wees kinders hier nog nooit ‘n Kerstfeest meegemaak het. Dit was genoeg vir ons Amira om die hande uit die moue te steek.

     Self het hulle in 4 Kerstconcerten gesing.

     

     

     Hulle skenk haar volle gage aan die Gelukskinders om twee Kerstfeesten te kan organiseer.

     Vandag 4 Desember was die eerste fees vir 50 weeskinders van die Promosa Primary skool.

     Amira, Fincent en haar vriendin Chante het hul beste voet voor te sit. Eers het Amira en Chante bewys werklike shoppingqueens te wees.

     

     

    Share