A blessed easter! Happy easter! Geplaatst door Amira Willighagen Official op Zondag 21 april 2019
Die speelgrond van graad 1
In die speelgrond van graad1 is daar baie te doen
Kinders se werk is om te speel. (Amira)
Dank hulle die ondersteuners is daar nou ‘n nuwe Amira monumentje. Die staat in die Promosaschool en die is daar baie trots op.
Groot besoek by ons skilders
Amira het ons vlytige skilders besoek. Trots staan hulle hier langs haar te wys Hulle lewer uitstekende werk.
Paasaksie van die Gelukskinders.
In Extension 11 van Ikageng woon enkele duisende kinders. Die meeste woon in ‘n sink huis en het nog nooit ‘n PAASEI van naby gesien. En beslis nie geproef nie. Amira het gedink: met Pasen moet ek daar wees. Daarom het…